Bende-biografie gee 'n blik op Afrikanerjeug-psige

Citation metadata

Author: S. Bosch
Date: Dec. 2011
From: Literator: Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies(Vol. 32, Issue 3)
Publisher: African Online Scientific Information Systems (Pty) Ltd t/a AOSIS
Document Type: Book review
Length: 642 words

Main content

Article Preview :

Klopper, Annie. 2011. Biografie van 'n bende: die storie van Fokofpolisiekar. Pretoria: Protea Boekhuis. 224 p. Prys: R180,00. ISBN: 978-1-86919-342-3.

Fokofpolisiekar, of soos huile soms na verwys word as Polisiekar of FPK, het reeds met huile naam 'n groep mense ongemakiik gehad. Radiostasies wou, weens die vloekwoord in huile naam, aanvanklik nie aan die groep se musiek raak nie.

Volgens die boek was dit egter na die insident in 2006 toe Wynand Myburg, weens sy irritasie met 'n gesprek oor geloof tussen hom en Bobby van Jaarsveld, "FOK GOD", op 'n aanhanger se beursie geskryf het, dat Fokofpolisiekar huile grootste kontroversie getref het. 'n Mens moet in gedagte hou dat die Afrikaanse populasie steeds baie godsdienstig is en nie maklik laster aanvaar nie. Menige brief aan die pers en 'n ketting e-pos om vir die groep te bid, lei tot bomdreigemente en boikotte, maar vestig ook die groep se punkrock-status. Daar is iets aan Fokofpolisiekar se anargistiese ingesteldheid wat herinner...

Source Citation

Source Citation
Bosch, S. "Bende-biografie gee 'n blik op Afrikanerjeug-psige." Literator: Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies, vol. 32, no. 3, 2011, p. 193+. Accessed 26 Sept. 2020.
  

Gale Document Number: GALE|A306971287